Skip to product information

Voertuig T-Hemp

Voertuig T-Hemp

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 339
Sale price R 339
Regular price R 449 Save 24% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Size: S
Kies Voertuig: Renoster

Daar is net 7 items oor in die Argief.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Renoster G6.

Die G6 “Renoster” is een van Suid-Afrika se bekendste artilleriestelsels. Hierdie 155 mm selfaangedrewe houwitser wêreldwyd bekend geword vir sy langafstand akkuraatheid, mobiliteit en krag.

Bateleur.

Die Bateleur FV2 is ’n Suid-Afrikaanse veelraket-lanseerstelsel. Gebou op ’n gepantserde 6×6-platform, kan die stelsel tot 40 × 127 mm rakette afvuur met ’n bereik van tot 36 km.

Olifant Tenk.

Die Olifant is Suid-Afrika se hoofgevegstenk en ’n simbool van plaaslike militêre ingenieursvernuf. Ontwikkel uit die Britse Centurion-tenk en aangepas vir Afrika-omstandighede, het die Olifant deur verskeie opgraderings ontwikkel tot ’n platform bekend vir sy beskerming, vuurkrag en uithouvermoë.

Die Casspir.

Die Casspir is ’n Suid-Afrikaanse minebeskermde pantservoertuig, ontwerp om troepe te beskerm teen landmyne en ontploffings. Met sy kenmerkende V-vormige romp en hoë grondvryhoogte het dit internasionaal bekend geword vir sy beskerming en betroubaarheid, en word dit steeds wêreldwyd gebruik.

Die Buffel.

Die Buffel is ’n Suid-Afrikaanse minebeskermde troepevervoervoertuig, ontwikkel om soldate veilig oor gevaarlike terrein te vervoer. Met sy eenvoudige, oop ontwerp en verhoogde onderstel is dit gebou vir praktiese gebruik en betroubaarheid onder moeilike omstandighede. Die Buffel het ’n vroeë en belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van moderne minebeskermde voertuie

Hierdie ontwerpe bring hulde aan Suid-Afrikaanse militêre ingenieursvernuf — ’n simbool van staal, presisie en geskiedenis.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Hemp besonderhede

  • Premium katoen T-hemp.
  • Unisex pasvorm.
  • Hoë kwaliteit drukwerk.
  • Ontwerp in Suid-Afrika.
View full details
Selected Variant Image
Voertuig T-Hemp
S /
Renoster
Regular price R 339
Regular price R 449 Sale price R 339
Selected Variant Image
Voertuig T-Hemp
S /
Renoster
Regular price R 339
Regular price R 449 Sale price R 339
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan