Skip to product information

Troep Pet

Troep Pet

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 249
Sale price R 249
Regular price R 359 Save 30% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Daar is net 2 items oor in die Argief.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Troep Oorlog Pet

Die woord “troep” was vir baie jare ’n bekende term vir ’n soldaat in opleiding of diens. Dit het die soldaat verteenwoordig — die manne wat die werk gedoen het, die roetine gevolg het en die ervaring gedeel het.

Hierdie Oorlog-pet bring hulde aan daardie tyd met ’n eenvoudige ontwerp wat onmiddellik herkenbaar is vir dié wat weet.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Pet besonderhede

  • Klassieke trucker styl
  • Verstelbare pasvorm
  • Ontwerp in Suid-Afrika
View full details
Selected Variant Image
Troep Pet
Regular price R 249
Regular price R 359 Sale price R 249
Selected Variant Image
Troep Pet
Regular price R 249
Regular price R 359 Sale price R 249
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan