Skip to product information

Rooivalk T-Hemp

Rooivalk T-Hemp

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 329
Sale price R 329
Regular price R 449 Save 26% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Size: S

Daar is net 8 items oor in die Argief.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Rooivalk

Die Rooivalk is Suid-Afrika se toegewyde aanvalshelikopter, ontwikkel vir die uitdagende toestande van Afrika. Ontwerp vir stabiliteit, oorlewing en presiese ondersteuning van grondmagte, het die Rooivalk ’n unieke plek in Suid-Afrikaanse militêre lugvaart geskiedenis.

Hierdie ontwerp integreer die Rooivalk-helikopter subtiel binne die naam self — ’n detail wat onmiddellik herkenbaar is vir dié wat die platform ken.

’n Huldeblyk aan Suid-Afrikaanse ingenieursvernuf en lugmag-geskiedenis.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Hemp besonderhede:

  • Premium katoen T-hemp
  • Unisex pasvorm
  • Hoë kwaliteit drukwerk
  • Ontwerp in Suid-Afrika
View full details
Selected Variant Image
Rooivalk T-Hemp
S
Regular price R 329
Regular price R 449 Sale price R 329
Selected Variant Image
Rooivalk T-Hemp
S
Regular price R 329
Regular price R 449 Sale price R 329
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan