Skip to product information

Rooikat T-Hemp

Rooikat T-Hemp

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 329
Sale price R 329
Regular price R 449 Save 26% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Size: S

Daar is net 9 items oor in die Argief.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Rooikat

Die Rooikat is ’n Suid-Afrikaanse 8×8 pantservoertuig, ontwerp vir hoë mobiliteit en langafstand-operasies. Gebou vir Afrika-terrein, het die Rooikat bekend geword vir sy spoed, uithouvermoë en kragtige kanon.

Hierdie ontwerp plaas die Rooikat-voertuig subtiel binne die naam self — ’n minimalistiese detail wat hulde bring aan een van Suid-Afrika se mees ikoniese militêre voertuie.

’n Stil erkenning aan Suid-Afrikaanse ingenieursvernuf en militêre geskiedenis.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Hemp besonderhede

  • Premium katoen T-hemp.
  • Unisex pasvorm.
  • Hoë kwaliteit drukwerk.
  • Ontwerp in Suid-Afrika.
View full details
Selected Variant Image
Rooikat T-Hemp
S
Regular price R 329
Regular price R 449 Sale price R 329
Selected Variant Image
Rooikat T-Hemp
S
Regular price R 329
Regular price R 449 Sale price R 329
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan