Skip to product information

Ratel T-Hemp

Ratel T-Hemp

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 329
Sale price R 329
Regular price R 449 Save 26% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Size: S
Kies jou voertuig: Ratel

Daar is net 7 items oor in die Argief.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Ratel

Die Ratel was die infanteriegevegsvoertuig wat op groot skaal diens gedoen het. Ontwerp in Suid-Afrika vir mobiliteit oor lang afstande en uiteenlopende terrein, het dit ’n belangrike rol gespeel in meganiseerde infanterie-operasies.

Hierdie ontwerp integreer die Ratel-voertuig subtiel binne die naam self — ’n detail wat onmiddellik herkenbaar is vir dié wat met die platform vertroud is.

’n Huldeblyk aan ’n ikoniese stuk Suid-Afrikaanse militêre geskiedenis.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Hemp besonderhede:

  • Premium katoen T-hemp
  • Unisex pasvorm
  • Hoë kwaliteit drukwerk
  • Ontwerp in Suid-Afrika
View full details
Selected Variant Image
Ratel T-Hemp
S /
Ratel
Regular price R 329
Regular price R 449 Sale price R 329
Selected Variant Image
Ratel T-Hemp
S /
Ratel
Regular price R 329
Regular price R 449 Sale price R 329
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan