Skip to product information

R1 OORLOG pet

R1 OORLOG pet

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 249
Sale price R 249
Regular price R 359 Save 30% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Ongelukkig is hierdie item uitverkoop.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

R1 Oorlog Pet

Die R1 was vir dekades die standaard diensgeweer van die Suid-Afrikaanse Weermag. Gebaseer op die beproefde FN FAL-platform, het dit bekend geword vir sy robuustheid, betroubaarheid en krag.

Vir baie wat diens gedoen het, was die R1 ’n bekende stuk toerusting — ’n simbool van opleiding, dissipline en gedeelde ervaring.

Hierdie Oorlog-pet bring hulde aan daardie geskiedenis met ’n eenvoudige, herkenbare ontwerp.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Pet besonderhede

  • Klassieke trucker styl
  • Verstelbare pasvorm
  • Ontwerp in Suid-Afrika
View full details
Selected Variant Image
R1 OORLOG pet
Regular price R 249
Regular price R 359 Sale price R 249
Selected Variant Image
R1 OORLOG pet
Regular price R 249
Regular price R 359 Sale price R 249
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan