Skip to product information

Op Pas T-Hemp

Op Pas T-Hemp

Nie mode nie. Erfenis.


LIMITED SALE

Regular price R 339
Sale price R 339
Regular price R 449 Save 24% Sold out

GRATIS Aflewering op 3 of meer items.

Size: S

Daar is net 8 items oor in die Argief.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

3+ Items - Gratis Aflewering

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Op Pas

Vir baie soldate het “op pas” beteken dat die naweek begin het. Dit was die tyd wanneer troepe die basis kon verlaat en dorp toe gaan.

Langs die paaie het daar dikwels ’n eenvoudige bord gestaan waar soldate sou wag vir ’n rit. Motors op pad dorp toe het gereeld gestop om hulle op te tel en saam te neem.

Vir baie was dit ’n bekende toneel — ’n tas oor die skouer, wag langs die pad, en die begin van ’n naweek weg van die basis.

Hierdie ontwerp bring hulde aan daardie eenvoudige maar herkenbare stuk ou weermag-kultuur.

Oorlog — Vir dié wat onthou.

Hemp besonderhede

  • Premium katoen T-hemp
  • Unisex pasvorm
  • Hoë kwaliteit drukwerk
  • 5 stars: 10 (91%)
  • 4 stars: 0 (0%)
  • 3 stars: 1 (9%)
  • 2 stars: 0 (0%)
  • 1 star: 0 (0%)
A
Andrew Evans

Great quality and SA not chinese sizes

J
Jacques Pieterse

Die Op Pas T-hemp is waarde vir geld en lyk Paraat. Ook 'n lekker aanknopingspunt vir iemand wat 'n geselsie wil aanknoop oor sy ervaring tydens sy tyd as Dienspligte.

B
Barry Burger

Classic gen X memories hitching from Bloem to Durban on pass........Lekker to be LEKKER 1986-1988

W
Wikus

Hou van die hemp, baie memories

A
Anonymous

Excellent service!
Excellent product.

C
Colette Verwey

Baie goeie kwaliteit! Baie tevrede en my man is mal daaroor.

R
Riaan van der Walt

Ek hou baie van die hemde, maar dis bietjie klein vir n 2XL, moes groter gekoop het.

A
Anonymous

Love it..

C
Chris Boothroyd

Very impressed and definitely got the right size. Thank you very much. That sign brings back lots of memories when I did National Service.

C
Candice Van Wyk

All good

A
Anne-lize Swiegers

Baie dankie, dit is stunning manlief love dit. Anne-lize

View full details
Selected Variant Image
Op Pas T-Hemp
S
Regular price R 339
Regular price R 449 Sale price R 339
Selected Variant Image
Op Pas T-Hemp
S
Regular price R 339
Regular price R 449 Sale price R 339
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan