Skip to product information

Ja Korporaal Pet

Ja Korporaal Pet

Nie mode nie. Efenis.


LIMITED SALE

Regular price R 249
Sale price R 249
Regular price R 359 Save 30% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Kies Soort: Sê Net (ja korporaal)

Ongelukkig is hierdie item uitverkoop.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Ja Korporaal Pet

Die frase “Ja Korporaal” was vir baie soldate ’n bekende antwoord — kort, eenvoudig en sonder twyfel.

Hierdie pet vang daardie stuk ou weermag-kultuur vas met ’n ontwerp wat humor en herinnering kombineer.

Vir die wat daar was, bring dit ’n glimlag.

Vir ander is dit ’n blik op ’n unieke deel van Suid-Afrikaanse militêre kultuur.

Vir dié wat weet.

Pet besonderhede:

  • Klassieke trucker styl
  • Verstelbare pasvorm
  • Ontwerp in Suid-Afrika
View full details
Selected Variant Image
Ja Korporaal Pet
Sê Net (ja korporaal)
Regular price R 249
Regular price R 359 Sale price R 249
Selected Variant Image
Ja Korporaal Pet
Sê Net (ja korporaal)
Regular price R 249
Regular price R 359 Sale price R 249
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan