Skip to product information

BBV Pet

BBV Pet

Nie mode nie. Erfenis.


LIMITED SALE

Regular price R 279
Sale price R 279
Regular price R 359 Save 22% Sold out

GRATIS Aflewering op 2 of meer items.

Ongelukkig is hierdie item uitverkoop.

Ons hemde is standaardgrootte. Kies 'n groter size vir 'n losser pasvorm.

Kry 2 items vir GRATIS Aflewering.

  • Standaard Grootte.

    Gemaklik en true to size. Kies 'n groter grootte vir 'n losser pasvorm.

  • Premium Kwaliteit.

    Elke stuk word plaaslik gemaak.

  • Uitstekende Waarde.

    Elke stuk vertel 'n storie- ons Suid-Afrikaanse Militêre geskiedenis.

Die BBV pet 

is ontwerp vir die bos, die plaas, die kampvuur en elke dag tussenin. Met sy robuuste tweekleur ontwerp en unieke Oorlog-styl detail, is hierdie nie net nog 'n pet nie – dis 'n stelling.

Die voorste kenteken is ontwerp om die voorkoms van 'n premium leerpatch te hê, maar gebruik 'n moderne, meer duursame materiaal wat beter bestand is teen son, water en daaglikse gebruik. Jy kry steeds die klassieke leer-voorkoms en tekstuur, sonder die nadele van tradisionele leer.

Kenmerke:

• Premium tweekleur ontwerp

• Duursame "leer-voorkoms" patch

• Gebou vir die Suid-Afrikaanse buitelewe

• Beperkte voorraad

Of jy nou op die plaas, in die veld of in die dorp is – die BBV pet is gemaak vir die manne wat hul geskiedenis met trots dra.

OORLOG – Vir die wat onthou.

View full details
Selected Variant Image
BBV Pet
Regular price R 279
Regular price R 359 Sale price R 279
Selected Variant Image
BBV Pet
Regular price R 279
Regular price R 359 Sale price R 279
  • Review

    Ek het die R1 gedra in die weermag.

    Tony
  • Review

    Ek is verlief op die reeks. Oorlog weet hoe om 'n storie te vertel deur hulle ontwerpe.

    Ruan
  • Review

    Ek soek nou al jare na 'n Afrikaanse klere reeks wat uniek en iets te doen het met ons geskiedenis.

    Johan